Paperback Copy
Showing the single result

SielStories by Annali Swiegers paperback
As jy dink dat jy gedurig "aangedoen word" of as die wortels van jou lewens-tuin in Bangwater bly hang, dan is hierdie bundel vir jou!. Dit is tyd dat jy jou skoene wat jou terug hou, op die dak gooi en kaalvoet deur die lewe dans, want "dankiebly weeg swaarder as kerms".
Die waarde van die boek le wel in die woorde wat op papier staan, maar jou ontdekkingstog na binne begin eintlik eers as jy jouself identifiseer in wat agter die lyne wegkruip.
Jy besef dan skielik: "Maar die skrywer praat met MY"